|
Hoenderlewer Sosaties Met Bacon En Pynappel
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: VIR SOSATIES:
500 g hoenderbors in blokkies van 3X3 cm gesny.
bacon
250 g hoenderlewertjies elk in die helfte verdeel
pynappelskywe uit blik, in blokkies verdeel (ananas)
peper
VIR BEDRUIPSEL:
2 e olie
2 e sojasous
1 e gerasperde gemmerwortel
60 ml wit wynasyn
1 e tapatiepasta
1 t bruin suiker
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Wikkel die bacon om die lewer.
2. Ryg die blokkies hoenderbors, lewer en pynappelstukkies om die beurt aan sosatiestokkies.
3. Meng bestandele van bedruipsel deur mekaar.
4. Braai sosaties op kole terwyl jy steeds met 'n kwassie die sosaties verf met bedruipsel.
|
|
|